Antonites, Alex J.
(Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns, 2008-06)
Die Ryk van Litoue sowel as kontemporêre Litoue toon talle analogieë met Suid-Afrika en die Litouers met Afrikaanses. Beide het die afgelope tyd transformasie ondergaan en beide word gekenmerk deur 'n verskeidenheid van ...