Schoeman, Marinus J.
(Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns, 2010-03)
Pogings om die liberale welsynstaat te hervorm skyn futiel te wees. Wat nodig is, is ’n afskeid
van die terapeutiese model en ’n rehabilitasie van die gemeenskap-gesentreerde benadering. Kliënte van die dienste-industrie ...