Sertifisering vir gemoedsrus
Loading...
Date
Authors
Kirsten, Johann F.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Plaas Publishing
Abstract
Die gesaghebbende tydskrif
Food Technology bespreek in
sy April 2013-uitgawe die top
tien tendense in die voedselbedryf.
Hierdie tendense
bied belangrike geleenthede vir die landbou-
en voedselbedryf. Daar is veral drie
belangrike tendense onder die top tien wat
relevant is vir die Suid-Afrikaanse veebedryf.
Description
Keywords
Suid-Afrikaanse veebedryf, Sertifisering
Sustainable Development Goals
Citation
Kirsten, J 2013, 'Sertifisering vir gemoedsrus', Veeplaas, vol. 4, no. 5, pp. 94-95.