Revisiting the liability of trade unions and/or their members during strikes : lessons to be learnt from case law

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Gericke, S.B. (Ezette)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Die omvang van vakbonde se aanspreeklikheid vir skade berokken aan hul lede (werknemers), werkgewers en selfs aan derde partye wat buite die vakbond-lidmaatskapverhouding of die diensverhouding staan, word in hierde artikel ondersoek. Dit is algemeen bekend dat stakings en protesoptrede deur vakbonde en werknemers nie altyd op ’n vreedsame of ’n wetsgehoorsame wyse plaasvind nie, ongeag of die staking aan die vereistes vir ’n beskermde staking voldoen of nie. Geweld, intimidasie, liggaamlike beserings en skade aan eiendom dui op gebrekkige dissipline en kontrole in vakbondgeledere. Sowel ’n statutêre as ’n deliktuele remedie het in die praktyk vorm aangeneem. Eisers wat tydens stakings skade gely het en die omvang daarvan kan bewys kan skadevergoeding eis. In hierdie artikel is die klem op die statutêre toepassingsgebied van die fundamentele reg om te staak en toepaslike regspraak oor die aangeleentheid.

Description

Keywords

Strikes, Vakbonde, Trade unions, Stakings, Aanspreeklikheid, Liability

Sustainable Development Goals

Citation

Gericke, SB 2012, 'Revisiting the liability of trade unions and/or their members during strikes : lessons to be learnt from case law', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 75, no. 4, pp. 566-585.