Perceptions of registered nurses regarding factors influencing service delivery in expanding programmes in a primary healthcare setting
Loading...
Date
Authors
Xaba, Nnoi A.
Peu, Mmapheko Doriccah
Phiri, Salaminah S.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
OpenJournals Publishing
Abstract
The aim of this study was to explore and describe the perceptions of registered nurses regarding
factors influencing service delivery regarding expansion programmes in a primary healthcare
setting, using a qualitative approach. The registered nurses, who have been working in the
clinics for more than two years and have been exposed to the expansion programmes there,
were purposively sampled. Two focus group interviews were conducted in a neutral place
and the data collected by the researcher Nnoi A. Xaba (N.A.X.). Data were analysed by the
researcher and an independent co-coder using the Tesch method. Categories, subcategories
and themes were identified; those that formed the basis of discussion were disabling factors,
enabling factors, client-related factors, service-related factors and solutions to problems. It
is recommended that integration of programmes and coordination be done at a provincial
level and planned together with the training centres in order to alleviate problems in service
delivery. Training on expansion programmes in the form of in-service education should be
carried out continually in the region.
Die doel van die studie was om die persepsie van geregistreerde verpleegkundiges met betrekking tot die faktore wat dienslewering van die uitbreidingsprogramme in ‘n primêre gesondheid opset beinvloed; te eksploreer en te beskryf. ‘n Kwalitatiewe benadering is gevolg in die uitvoering van die studie. ‘n Doelgerigte steekproef is uitgevoer vanuit geregistreerde verpleegkundiges wat vir langer as twee jaar in die klinieke werksaam was en blootgestel is aan die uitbreiding programme. Twee fokus groep onderhoude is deur die navorser Nnoi A. Xaba (N.A.X.) in ‘n neutrale opset uitgevoer. Data is deur die navorser en ʼn onafhanklike kodeerder ontleed volgens Tesch se metode van analise. Kategorieë, sub-kategorieë en temas was geidentifiseer. Die kategorieë fundamenteel tot die bespreking behels: remmende faktore, bydraende faktore, kliënt-verwante faktore, diens-verwante faktore, en oplossing van probleme. Daar word aanbeveel dat die integrasie en koordinasie van programme op provisiale vlak beplan word in samewerking met opleidings instansies om die dienslewerings probleem te verlig. In die streek behoort opleiding met betrekking tot die uitbreidingsprogramme deurlopend deur middel van indiensopleiding gedoen word.

Description
Keywords
Registered nurses, Primary health care settings
Sustainable Development Goals
Citation
Xaba, NA, Peu, MD & Phiri, SS 2012, ‘Perceptions of registered nurses regarding factors influencing service delivery in expanding programmes in a primary healthcare setting’, Health SA Gesondheid 17(1), Art. #535, 12 pages. http://dx.DOI.org/ 10.4102/hsag.v17i1.535