Kort rit in ’n vinnige voertuig
Loading...
Date
Authors
Pieterse, Henning Jonathan, 1960-
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie
Abstract
In 1986 het Piet Roodt en Elize Botha my genader om deel van Tydskrif vir Letterkunde
se skakelredaksie te word. My hooftaak was om ingestuurde poësie te keur en later te
help met die saamstel van die tydskrif. Een hoogtepunt was die saamstel van ’n gerf
geleentheidsverse ter nagedagtenis aan Stephen le Roux (Etienne Leroux, 1990). Teen
die einde van die tagtigerjare het ek en Piet die meeste van die werk gedoen; prof.
Elize kondig einde 1992 aan dat sy uittree as redakteur.
Description
Keywords
Sustainable Development Goals
Citation
Pieterse, HJ 2012, ''n Kort rit in ’n vinnige voertuig', Tydskrif vir Letterkunde, vol. 49, no. 1, pp. 147-149.