Waardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasie

Show simple item record

dc.contributor.author Boshoff, C.W.H.
dc.contributor.other University of Pretoria. Faculty of Engineering, Built Environment and Information Technology. Dept. of Industrial and Systems Engineering
dc.date.accessioned 2013-02-15T10:18:15Z
dc.date.available 2013-02-15T10:18:15Z
dc.date.issued 2012
dc.description Thesis (B Eng. (Industrial and Systems Engineering))--University of Pretoria, 2012. en_US
dc.description.abstract Unifin (Edms.) Bpk. het op die oomblik groot kontantreserwes. Daar is twee redes waarom Unifin hierdie kontant wil aanwend vir die aankoop van 'n nuwe onderneming:  'n Onderneming sal 'n beter opbrengs op belegging verskaf as kontant, en  Unifin se winsgewendheid is op die oomblik baie afhanklik van 'n enkele staalvervaardigingsmaatskappy. Dit is egter onwys om so 'n wesenlike belegging te maak sonder genoegsame analise om hierdie belegging te motiveer nie. Dit blyk uit die literatuur dat toekomstige prestasie veel belangriker is as prestasie in die verlede om 'n onderneming te waardeer. Die probleem met die bogenoemde stelling is natuurlik dat dit onmoontlik is om die toekoms te voorspel. Daar is egter metodes, waarvan die belangrikste die sg. Monte Carlo Simulasiemetode is, beskikbaar wat benaderings van die toekoms kan skep. Hierdie metode sal gebruik word om maatskappyresultate vooruit te skat en deur middel van bedryfsekonomiese tegnieke te verwerk na 'n reeks van waardes waarbinne 'n billike koopprys gerealiseer kan word. Die gewaardeerde alternatiewe sal dan in volgorde van aantreklikheid gerangskik word sodat onderhandelaars die mees geskikte kandidaat kan uitsonder en bekom. af
dc.format.extent 52 pages en_US
dc.format.medium PDF en_US
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/21050
dc.language Afrikaans
dc.publisher University of Pretoria. Faculty of Engineering, Built Environment and Information Technology. Dept. of Industrial and Systems Engineering
dc.rights Copyright: University of Pretoria en_US
dc.subject Mini-dissertations (Industrial and Systems Engineering) en_US
dc.subject Simulasie en_US
dc.subject Maatskappye en_US
dc.title Waardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasie af
dc.type Text en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record