The influence of the Consumer Protection Act 68 of 2008 on the warranty against latent defects, voetstoots clauses and liability for damages
Loading...
Date
Authors
Barnard, Jacolien
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Pretoria University Law Press (PULP)
Abstract
Die bespreking fokus op die invloed van die Wet op Verbruikersbeskerming
68 van 2008 op die gemeenregtelike waarborg teen verborge gebreke en die
gemeenregtelike remedies tot die koper se beskikking waar die waarborg nie
nagekom word nie. Die verbruiker se regte op veilige, goeie gehalte goedere
ingevolge artikel 55 sowel as die versweë waarborg van gehalte ingevolge
artikel 56 word krities bespreek. Die voortbestaan van voetstootsklousules
ingevolge die Wet word bespreek asook die posisie waar eiendomsagente
betrokke is by die verkoop van onroerende eiendom en die posisie ten
opsigte van tweedehandse goedere. Ten laaste word die aanspreeklikheid vir
skade deur goedere veroorsaak soos beoog in artikel 61 van die Wet
bespreek.
Description
Keywords
Consumer Protection Act 68 of 2008 (CPA), Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 (WVB), Latent defects, Verborge gebreke, Voetstoots clauses, Voetstootsklousules, Liability for damages, Aanspreeklikheid vir skade, Common law
Sustainable Development Goals
Citation
Barnard, J 2012, 'The influence of the Consumer Protection Act 68 of 2008 on the warranty against latent defects, voetstoots clauses and liability for damages', De Jure, vol. 45, no. 3, pp. 455-484.