Oorsig oor maatskaplik verantwoordbare navorsing en onderrig in die lewenswetenskappe
Loading...
Date
Authors
Fraser, William John
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS Open Journals
Abstract
Ons verantwoordbaarheid of toerekenbaarheid teenoor die staat en gemeenskap vir die
navorsing en onderrig wat ons doen, is redelik gevestig. Dit word egter in ’n groot mate deur ons
lewens- en wêreldbeskouinge beïnvloed (Cetina 2005–2006:7). Cetina (2005–2006:8) onderskei
tussen drie ‘vorms’ van verantwoordbaarheid, te wete etiese of filosofiese verantwoordbaarheid,
maatskaplike verantwoordbaarheid en produktiewe verantwoordbaarheid. Whitty (2008:11)
brei hierdie dimensies verder uit en voeg aspekte soos regsverantwoordbaarheid, interne
verantwoordbaarheid en kontraktuele verantwoordbaarheid by tot die lys.
Description
Keywords
Lewenswetenskappe, Etiese verantwoordbaarheid, Filosofiese verantwoordbaarheid, Maatskaplike verantwoordbaarheid, Produktiewe verantwoordbaarheid
Sustainable Development Goals
Citation
Fraser, W.J., 2012, ‘’n Oorsig oor maatskaplikverantwoordbare navorsing en onderrig in die lewenswetenskappe’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 31(1), Art. #391, 5 pages. http://dx.DOI.org/ 10.4102/satnt.v31i1.391