In die teenwoordigheid van ds. R.P.B. Erasmus, is die hoeksteen van die Ned. Geref. Kerkgebou te Maquassi gelê op 18 April, 1936. Die argitek van die gebou, Gerard Moerdijk, het die waarde van 'n Hollandse kerk op 'n Afrikanerdorpie uitgelig.
In the presence of reverend R.P.B. Erasmus, the cornerstone of the Dutch Reformed church building in Maquassi, was laid on the 18th of April, 1936. The building's architect, Gerard Moerdijk, highlighted the significance of the presence of Dutch church buildings in the Afrikaner town landscape.