Nuttige plant met 'n seer byt : Muskietboom (Prosopis glandulosa en P. velutina) (Deel 10)

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)
Truter, Wayne Frederick

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Plaas Publishing

Abstract

Die volksnaam 'muskietboom' is 'n verbuiging van die Engelse term 'mesquite', wat afgelei is van die Indiaanse woord 'mizquitl'. Verskeie spesies van die genus Prosopis se natuurlike oorsprong is die woestynagtige en halfwoestynagtige dele van Noord-Meksiko, die suid-westelike dele van die VSA, asook suidelike en westelike Suid-Amerika.

Description

Keywords

Muskietboom

Sustainable Development Goals

Citation

Reinhardt, C & Truter, W 2012, 'Nuttige plant met 'n seer byt : Muskietboom (Prosopis glandulosa en P. velutina) (Deel 10)', Veeplaas, vol. 3, no. 10, pp. 81,83.