Simulation modelling as a tool for performing availability and sensitivity analysis
Loading...
Date
Authors
Kruger, P.S. (Paul Stephanus), 1944-
Schutte, C.S.L.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
Simulation modelling is a general purpose tool that may be used to provide decision support in a number of application areas. It may be used to analyze, design or "optimize" manufacturing, materials handling, management, commercial and a wide variety of other systems.
This paper will report on the design of a prototype decision support tool, based on a simulation model of a vehicle fleet availability problem. The primary purpose of the model is to serve as a tool for the evaluation of the availability of equipment under different conditions and to perform sensitivity analysis.
Simulasiemodellering is 'n algemeendoelige tegniek wat gebruik kan word vir die verskaffing van besluitsteun in 'n aantal toepassingsgebiede. Dit mag gebruik word vir die analise, ontwerp of "optimisering" van vervaardiging-, materiaalhantering-, bestuur-, kommersieIe en 'n wye verskeidenheid ander stelsels. Hierdie referaat doen verslag oor die ontwikkeling van 'n prototipe besluitnemingshulpmiddel wat gebaseer is op 'n simulasiemodel van 'n voertuigvloot beskikbaarheidsprobleem. Die hoofdoelwit van die model is om te dien as 'n hulpmiddel by die evaluasie van die beskikbaarheid van toerusting onder verskillende omstandighede asook vir die uitvoer van sensitiwiteitsanalise.

Description
Keywords
Simulation modelling, Vehicle fleet
Sustainable Development Goals
Citation
Kruger, PS & Schutte, CSL 1990, 'Simulation modelling as a tool for performing availability and sensitivity analysis', The South African Journal of Industrial Engineering, vol. 4, no. 1, pp. 41-52. [http://sajie.journals.ac.za]