A conceptual framework for managing relationships between all participants during IT service and support activities
Loading...
Date
Authors
Leonard, A.C. (Awie)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
Since the early days of computing, IT professionals have been struggling with their end users
(customers) to such an extent that end users became sceptic about the quality of service and
support IT professionals can offer. As such, relationships between IT professionals and end users
were in many cases very poor, which impacts negatively on the efforts to use information
technology to the advantage of organizations or communities as a whole. This paper briefly
describes the historical reasons therefor and gives a theoretical foundation for the establishment
of IT-end user relationships. The paper describes IT-end user relationships as intriguing and
complex and proposes a conceptual framework that explains all the important elements involved
during the establishment and maintenance of sound relationships as well as for managing change.
This paper is based on a research study conducted into the working relationship between IT
departments and its end users. The research was done by means of a qualitative approach in
which thought experiments were used to inductively refine the results of the research study.
Sedert die ontstaan van die rekenaarwese en die gepaardgaande dienslewering via inligtingstegnologie bestaan die neiging by eindpuntgebruikers om skepties te staan teenoor die gehalte van diens wat deur inligtingstegnoloë gebied kan word. Dit het daartoe gelei dat die verhoudinge tussen eindpuntgebruikers en die inligtingstegnoloë vertroebel is. Voordelige gebruik van inligtingstegnologie deur ondernemings en die gemeenskap is gevolglik daardeur benadeel. Hierdie stuk behandel kortliks die historiese oorsake vir die toedrag van sake. Dit beskryf ook die teoretiese grondslae vir die skepping van wedersydse verhoudings vir die probleemsituasie. Die stuk ondersoek die aandagwekkende en komplekse verhoudingsmilieu. Dit beskryf vervolgens ’n voorgestelde konsepraamwerk waarmee die belangrik elemente by die daarstelling en instandhouding van gesonde verhoudings blootgelê kan word. Dit behandel ook die gepaardgaande begrip van veranderingsbestuur. Die navorsing is gebaseer op werklike praktykgegewens. Die navorsings maak gebruik van kwalitatiewe metodes en induksie om die resultate tot bruikbaarheid te verfyn.

Description
Keywords
IT-end user relationships, Conceptual framework
Sustainable Development Goals
Citation
Leonard, AC 2002, 'A conceptual framework for managing relationships between all participants during IT service and support activities', The South African Journal of Industrial Engineering, vol. 13, no. 2, pp. 81-96. [http://sajie.journals.ac.za]