Industrial engineering : rooting for roots, hankering for heroes
Loading...
Date
Authors
Kruger, P.S. (Paul Stephanus), 1944-
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
The “roots” of Industrial Engineering are certainly extensive, diverse and deep. Similarly,
there are numerous historical “heroes” that made significant contributions to the development
of the Industrial Engineering discipline. For the sake of argument, this article will assume that
Industrial Engineering has at least two identifiable main roots, namely Determinism and
Stochastism. The article attempts to trace the early history of the stochastic root which is
very closely linked to the history of probability and statistics and hence games of chance,
gambling and divinity. Therefore, the life and times, contributions and personalities of some
of the heroes and villains, champions and sad cases of the stochastic world, will be briefly
discussed in a somewhat light-hearted, but not necessarily flippant, manner.
Die “wortel en tak” van Bedryfsingenieurswese is sekerlik van groot omvang, van diverse aard en diep gesetel. Verskeie historiese “helde” het betekenisvolle bydraes gemaak tot die ontwikkeling van die Bedryfsingenieurswesevakgebied. Ter wille van betoogvoering sal in hierdie artikel aanvaar word dat Bedryfsingenieurswese uit minstens twee identifiseerbare sub-vakgebiede bestaan naamlik : Die Determinisme en die Stogasme. ’n Poging word aangewend om die vroeë geskiedenis van die stogasme na te speur wat op sy beurt aaneengesnoer is met die geskiedenis van die waarskynlikheidsleer en statistiek en dus toevalspelle, dobbelary en wiggelary. Die lewenswyse, tydsgewrig, bydraes en persoonlikheidseienskappe van ’n aantal helde en skurke, kampioene en prulle van die stogastiese wêreld word kortliks bespreek, op ’n ietwat lighartige maar nie noodwendig ligsinnige wyse.

Description
Keywords
Determinism, Stochastism
Sustainable Development Goals
Citation
Kruger, PS 2003, 'Industrial engineering : rooting for roots, hankering for heroes', The South African Journal of Industrial Engineering, vol. 14, no. 2, pp. 137-147. [http://sajie.journals.ac.za]