A two-product inventory system with product interaction
Loading...
Date
Authors
Yadavalli, Venkata S. Sarma
Hargreaves, C.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
In this paper, we study a two-component continuous review inventory system. We assume that demand occurs according to a Poisson process and that a demand can be satisfied only if both the components are available in the inventory. Back-orders are not permitted. We assume that the lead-time distribution of one product is arbitrary and the other is exponential. Identifying the underlying process as a semi-regeneration process we find the stationary distribution of the inventory level, the performance measures such as mean stationary rate of number of lost demands, the demands and the reorders made. A numerical example illustrates the results.
Die artikel ondersoek 'n tweekomponent- deurlopende oorsigvoorraadstelsel. Daar word aanvaar dat aanvraag 'n Poissonproses is en dat aanvraag slegs bevredig kan word indien beide die komponente in die voorraad beskikbaar is. Agterstallige bestellings word nie toegelaat nie. Daar word aanvaar dat die lewertydverdeling van die een produk arbitrêr en die ander eksponensieël is. Indien die onderliggende proses as 'n semigenerasieproses geïdentifiseer word, kan die stasionêre verspreiding van die voorraadvlak bepaal word. Maatstawwe van vertoning soos mediaan- stasionêre koers van die hoeveelheid verlore aanvraag, die aanvraag en herbestellings wat gedoen is word bepaal. 'n Numeriese voorbeeld illustreer die resultate.

Description
Keywords
Multi-product inventory systems, Poisson process
Sustainable Development Goals
Citation
Yadavalli, VSS & Hargreaves, C 2003, 'A two-product inventory system with product interaction', The South African Journal of Industrial Engineering, vol. 14, no. 1, pp. 17-26. [http://sajie.journals.ac.za]