Markovian modelling in business risk analysis
Loading...
Date
Authors
Bosman, Stephan
Kruger, P.S. (Paul Stephanus), 1944-
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
Risk analysis in a business context is largely intangible, allowing limited opportunity for
the development of means by which the risk can be more securely assured, and in the
long run, appropriately managed. This paper proposes that by means ofMarkovian
analysis a basis can be established for the development of appropriate models. From the
analysis, differential equations are established to solve into meaningful formulae for the
system and solved via numerical methods . The use and development ofthis approach is'
further illustrated by means of an example .
Risiko-analise, in die besigheidsomgewing, is 'n relatiefwasige vakgebied wat beperkte geleentheid bied vir die ontwikkeling van prosedures waarmee die risiko met groter sekerheid bepaal kan word en oor die langtermyn toepaslik bestuur kan word . In hierdie artikel word voorgestel dat Markovanal ise gebruik kan word om 'n basis te verskafvir die ontwikkeling van bruikbare modelle. Uitgaande van die analise kan differensiaalvergelykings opgestel word waarmee die gedrag van die stelsel beskryfkan word . Hierdie differensiaalvergelyking Ian met behulp van numeriese metodes opgelos word. Die gebruik en ontwikkeling van hierdie metodiek word geillustreer deur ' n voorbeeld.

Description
Keywords
Project risk, Risk analysis, Markovian analysis
Sustainable Development Goals
Citation
Bosman, S & Kruger, PS 1998, 'Markovian modelling in business risk analysis', The South African Journal of Industrial Engineering, vol. 9, no.1, pp. 9-19.