Dynamical industrial systems
Loading...
Date
Authors
Adendorff, Kris (Kristian)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
There is widespread evidence that industrial systems do not consistently perform in a stable
fashion regardless of how diligently they have been designed and operated. Operation of a
system is often in a dynamic sense chaotic or verges on the chaotic. The essence of such
performance deserves analysis using the tools of chaos theory.
Daar is voldoende getuienis dat industriële sisteme nie altyd stabiel funksioneer nie, ten spyte van die noulettendheid waarmee hulle ontwerp en bedryf word. Die gedrag van ’n sisteem is soms in ’n dinamiese sin chaoties of bykans chaoties. Sodanige sisteme verdien ontleding met behulp van die gereedskap van die warboelleer (chaosteorie).

Description
Keywords
System dynamics, Chaos theory, System analysis
Sustainable Development Goals
Citation
Adendorff, K 2002, 'Dynamical industrial systems', The South African Journal of Industrial Engineering, vol. 13, no. 2, pp. 145-150.