Probleemplante : die kruipende gevaar Xanthium strumarium (kankerroos) en Xanthium spinosum (boetebossie) (Deel 6)

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)
Truter, Wayne Frederick

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Plaas Publishing

Abstract

Xanthium behoort tot die Asteraceae- familie wat insluit asters en sonneblomme. Dit is ’n eenjarige plant wat slegs deur middel van saad voortplant. Beide soorte wat hier behandel word, kom van Suid-Amerika (waarskynlik Argentinië). Hulle het reeds in die negentiende eeu wyd verspreid voorgekom tussen breedtegraad 53˚N en 33˚S. Albei soorte kom deur die hele Suid-Afrika voor, selfs in die dorste dele van die land, mits daar gewas- en veeproduksie bedryf word.

Description

Keywords

Kankerroos

Sustainable Development Goals

Citation

Reinhardt, C & Truter, W 2012, 'Xanthium strumarium (kankerroos) en Xanthium spinosum (boetebossie) (Deel 6) : weidings & gewasse', Veeplaas, vol. 6, no. 3, pp. 64-65.