dc.contributor.author |
Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)
|
|
dc.contributor.author |
Truter, Wayne Frederick
|
|
dc.date.accessioned |
2012-11-01T07:05:06Z |
|
dc.date.available |
2012-11-01T07:05:06Z |
|
dc.date.issued |
2012-10 |
|
dc.description.abstract |
Donsgras kom oorspronklik
uit Suidoos-Asië. Dit is ’n
snelgroeiende gras wat ook
as een van die tien mees
ongunstige onkruidspesies
in die wêreld bekend staan. In 1911 is die
gras in die VSA bekendgestel waar dit oorspronklik
as verpakkingsmateriaal in vervoerhouers
in Mobile, naby Alabama, gebruik
is. Teen 1920 is die gras in Mississippi
en Florida geplant om as weiding te dien
en te help om die grond te stabiliseer. Dit
is gou as onbruikbaar vir weiding verklaar
en het vinnig versprei en gunstige grasse
oorgeneem. |
en_US |
dc.description.uri |
http://www.veeplaas.co.za/ |
en_US |
dc.identifier.citation |
Reinhardt, C & Truter, W 2012, 'Lig op die oog, maar swaar op die weidings - Donsgras (Imperata cylindrica) (Deel 9)', Veeplaas, vol. 3, no. 9, pp. 97-99. |
en_US |
dc.identifier.issn |
2218-3604 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/20316 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en_US |
dc.publisher |
Plaas Publishing |
en_US |
dc.rights |
Plaas Publishing |
en_US |
dc.subject |
Donsgras |
en_US |
dc.subject |
Imperata cylindrica |
en_US |
dc.subject |
Weidings |
en_US |
dc.title |
Lig op die oog, maar swaar op die weidings - Donsgras (Imperata cylindrica) (deel 9) |
en_US |
dc.type |
Article |
en_US |