Please note that UPSpace will be offline from 20:00 on 9 May to 06:00 on 10 May (SAST) due to maintenance. We apologise for any inconvenience caused by this.
 

Lig op die oog, maar swaar op die weidings - Donsgras (Imperata cylindrica) (deel 9)

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)
Truter, Wayne Frederick

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Plaas Publishing

Abstract

Donsgras kom oorspronklik uit Suidoos-Asië. Dit is ’n snelgroeiende gras wat ook as een van die tien mees ongunstige onkruidspesies in die wêreld bekend staan. In 1911 is die gras in die VSA bekendgestel waar dit oorspronklik as verpakkingsmateriaal in vervoerhouers in Mobile, naby Alabama, gebruik is. Teen 1920 is die gras in Mississippi en Florida geplant om as weiding te dien en te help om die grond te stabiliseer. Dit is gou as onbruikbaar vir weiding verklaar en het vinnig versprei en gunstige grasse oorgeneem.

Description

Keywords

Donsgras, Imperata cylindrica, Weidings

Sustainable Development Goals

Citation

Reinhardt, C & Truter, W 2012, 'Lig op die oog, maar swaar op die weidings - Donsgras (Imperata cylindrica) (Deel 9)', Veeplaas, vol. 3, no. 9, pp. 97-99.