A Marxist view of ruination: José Saramago’s fictional version of the construction of Dom João V’s monastic complex at Mafra, Portugal
Loading...
Date
Authors
Mare, Estelle Alma
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Art Historical Work Group of South Africa
Abstract
The subject of this article is the monastic complex at Mafra, Portugal, commissioned by Dom João
V (King John V, 1689-1750). An overview of the historical circumstances of the building project is
followed by José Saramago’s fictive version in his novel . Saramago describes the cause of the
ruination of the Portuguese nation as the king’s egotistical desire for the largest monastic complex in
Christendom. Saramago’s critique of the coerced labour required to construct the extensive edifice is
discussed in terms of Marxist labour theory.
Die onderwerp van hierdie artikel is die monastiese kompleks te Mafra, Portugal, wat vir die opdraggewer Dom João V (koning Johannes V, 1689-1750) gebou is. ’n Oorsig van die geskiedkundige konteks van die bouprojek lei die bespreking in van José Saramago se fiktiewe weergawe daarvan in sy roman . Saramago beskryf hoe die koning se egotistiese begeerte om die grootste monastiese kompleks in die Christendom te besit, die Portugese volk geruïneer het. Saramago se kritiek op die aanwending van gedwonge arbeid vir die uitgebreide bouwerk word in terme van Marxistiese arbeidsteorie bespreek.

Description
Keywords
Mafra, Marxist labour theory, Dom Joao V
Sustainable Development Goals
Citation
Mare, EM 2011, 'A Marxist view of ruination: José Saramago’s fictional version of the construction of Dom João V’s monastic complex at Mafra, Portugal', South African Journal of Art History, vol. 26, no. 2, pp. 181-189. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sajah.html]