Probleemplante vir vee en veeboere : Deel 1 : Inleiding en oorsig

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)
Truter, Wayne Frederick

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Plaas Publishing

Abstract

Ekonomiese veeproduksie, wat reeds gebuk gaan onder stygende insetkoste en wisselvallige beskikbaarheid van byvoedings en konsentrate, kan ’n groot hupstoot kry deur die optimale benutting van natuurlike en aangeplante weidings. Een enorme struikelblok vir die daarstel van goeie weiding en hoë drakrag, is die aanwesigheid van onsmaaklike en/of giftige plantsoorte wat met gewenste soorte gemeng is. Droogte, verkeerde beweiding of enige ander vorm van die agteruitgang van grond, kan lei tot indringing deur nuwe probleemplante en die bevoordeling van soorte wat oor tyd gevestig geraak het. Die beheer en bestuur van probleemplante behoort ’n integrale deel van weidingbestuur te wees.

Description

Keywords

Veeboere, Probleemplante, Vee

Sustainable Development Goals

Citation

Reinhardt, C & Truter, W 2012, 'Probleemplante vir vee en veeboere : Deel 1 : Inleiding en oorsig', Veeplaas, vol. 3, no. 1, pp. 61 & 63.