Weidings in die lente
Loading...
Date
Authors
Truter, Wayne Frederick
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
Teen die einde van winter en met die aanbreek van die lente is weidingsbeplanning vir die komende groeiseisoen vir somerreënvalgebiede belangrik. Beplanning en voorbereiding vir 'n droër en warmer somer in die winterreënvalgebiede is egter net so belangrik.
Description
Keywords
Lente, Weidings
Sustainable Development Goals
Citation
Truter, W 2012, 'Weidings in die lente', Veeplaas, vol. 3, no. 7, pp. 87.