Myns insiens ... beplan jou herfsmaande
Loading...
Date
Authors
Truter, Wayne Frederick
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Plaas Publishing
Abstract
Weidingsbestuur is ’n filosofie. Jy kan resepte hê, maar enige bestuur op ’n plaas is omgewingspesifiek. Dit beteken jy moet jou aksies aanpas binne ’n filosofiese raamwerk. As ’n mens na die situasie in die land kyk, is dit moeilik om reëls neer te lê wat oral geld. Kom ons aanvaar dus dat elke boer op grond van sy eie situasie hierdie riglyne sal aanpas.
Description
Keywords
Weidingsbestuur
Sustainable Development Goals
Citation
Truter, W 2012, 'Myns insiens ... beplan jou herfsmaande', Veeplaas, vol. 3, no. 1, pp. 59.