Ruimte as intertekstuele belewenis : Dalene Matthee en C.J. Langenhoven

Show simple item record

dc.contributor.author Bosman, Nerina
dc.date.accessioned 2012-07-10T07:44:37Z
dc.date.available 2012-07-10T07:44:37Z
dc.date.issued 1992
dc.description Article digitised using: Suprascan 1000 RGB scanner, scanned at 400 dpi; 24-bit colour; 100% Image derivating - Software used: Adobe Photoshop CS3 - Image levels, crop, deskew Abbyy Fine Reader No.9 - Image manipulation + OCR Adobe Acrobat 9 (PDF) en_US
dc.description This article was written by Dr. Nerina Bosman before she joined the University of Pretoria en_US
dc.description.abstract " 'n Teks is 'n intertekstuele gebeurtenis", se Johan Degenaar (1990: 3). In die lig van hierdie uitspraak kan dit sinvol wees om twee baie uiteenlopende tekste kortliks by mekaar uit te bring in die volgende bespreking. Dit is baie duidelik dat die Langenhoven- en Mattheetekste in hulle aanbieding van die Knysnabos as ruimte sterk verskil. Vanwee die uiteenlopende aard van die tekste is dit skaars die moeite werd om hulle in enige verdere opsigte te vergelyk. Hierdie artikel wou slegs aantoon dat die Knysnabos, die "houtbosse" van Langenhoven, vir sommige lesers - die wat Langenhoven se stories gelees het - as interteks in die belewing van die werklikheid bestaan het lank voordat hierdie bosse moontlik deur Kringe in 'n bos deel begin uitmaak het van 'n groter kollektiewe bewussyn. af
dc.description.librarian nf2012 en
dc.description.uri http://explore.up.ac.za/record=b1120769 en_US
dc.format.extent 4 pages en_US
dc.format.medium PDF en_US
dc.identifier.citation Bosman, N, 1992, 'Ruimte as intertekstuele belewenis : Dalene Matthee en C.J. Langenhoven', Tydskrif vir Letterkunde, vol. 53, no. 4, pp. 117-120. af
dc.identifier.issn 0041-476X
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/19372
dc.language.iso Afrikaans af
dc.publisher Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie en_US
dc.rights Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie en_US
dc.subject.lcsh Intertextuality en
dc.subject.lcsh Matthee, Dalene, 1938-2005 -- Criticism and interpretation en
dc.subject.lcsh Langenhoven, Cornelis Jakob, 1873-1932 -- Criticism and interpretation en
dc.subject.lcsh Space in literature en
dc.subject.lcsh Rain forests -- South Africa -- Knysna en
dc.subject.lcsh Knysna (South Africa) en
dc.title Ruimte as intertekstuele belewenis : Dalene Matthee en C.J. Langenhoven af
dc.type Article af


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record