Ruimte as intertekstuele belewenis : Dalene Matthee en C.J. Langenhoven
Loading...
Date
Authors
Bosman, Nerina
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie
Abstract
" 'n Teks is 'n intertekstuele gebeurtenis", se Johan Degenaar (1990: 3). In
die lig van hierdie uitspraak kan dit sinvol wees om twee baie uiteenlopende
tekste kortliks by mekaar uit te bring in die volgende bespreking. Dit is baie duidelik dat die Langenhoven- en Mattheetekste in hulle aanbieding
van die Knysnabos as ruimte sterk verskil. Vanwee die uiteenlopende
aard van die tekste is dit skaars die moeite werd om hulle in enige verdere
opsigte te vergelyk. Hierdie artikel wou slegs aantoon dat die Knysnabos, die
"houtbosse" van Langenhoven, vir sommige lesers - die wat Langenhoven
se stories gelees het - as interteks in die belewing van die werklikheid bestaan
het lank voordat hierdie bosse moontlik deur Kringe in 'n bos deel
begin uitmaak het van 'n groter kollektiewe bewussyn.
Description
Article digitised using: Suprascan 1000 RGB scanner, scanned at 400 dpi; 24-bit colour; 100%
Image derivating - Software used:
Adobe Photoshop CS3 - Image levels, crop, deskew
Abbyy Fine Reader No.9 - Image manipulation + OCR
Adobe Acrobat 9 (PDF)
This article was written by Dr. Nerina Bosman before she joined the University of Pretoria
This article was written by Dr. Nerina Bosman before she joined the University of Pretoria
Keywords
Sustainable Development Goals
Citation
Bosman, N, 1992, 'Ruimte as intertekstuele belewenis : Dalene Matthee en C.J. Langenhoven', Tydskrif vir Letterkunde, vol. 53, no. 4, pp. 117-120.