Geskiedenis en profesie : twee Haasbroek-verhale
Loading...
Date
Authors
Ohlhoff, Heinrich (Carl Heinrich Friedrich)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Afrikaanse Letterkundevereniging
Abstract
In die inleiding tot sy bloemlesing uit die kortverhale van P.J. Haasbroek,
Voornagvlug, verwys Abraham de Vries (1988: 7) soos volg na 'n uitspraak
wat Chris Barnard in 1973 by die Sestiger-simposium gemaak het:
" ... die kortverhaal, meer as die roman, ... (is) die bespieder, verkenner
van daardie dinge waarvan 'n gemeenskap nog net vaagweg bewus is,
maar 'die aktuele en dwingende probleme van ons subkontinent, die
angste en onsekerheid wat uniek is aan ons geslag mense hier in
Suid-Afrika, die politieke spanninge waaraan ons blootgestel is, dit sien
ek opvallend seIde in ons letterkunde weerspieel.'"
Twee verhale van Haasbroek wat weI deeglik 'n verkenning van genoemde
sake is en waaraan ek uit bepaalde perspektiewe aandag wil gee, is "Aardrykskundeles"
uit Roofvis en "In die Hoeveld waar dit oop is" uit Yerby die
vlakte.
Description
Article digitised using: Suprascan 1000 RGB scanner, scanned at 400 dpi; 24-bit colour; 100%
Image derivating - Software used:
Adobe Photoshop CS3 - Image levels, crop, deskew
Abbyy Fine Reader No.9 - Image manipulation + OCR
Adobe Acrobat 9 (PDF)
Keywords
Kortverhaal, Narratiewe gehore, Geskiedenis
Sustainable Development Goals
Citation
Ohlhoff, H, 1990, 'Geskiedenis en profesie : twee Haasbroek-verhale', Stilet, vol. 2, no. 2, pp. 15-24.