Kopiereg(s), links en iets tussenin
Loading...
Date
Authors
Hammes, Monica M.P.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
Every member of the information society need to know about intellectual property and copyright. Widespread use of the Internet has created the impression that its content belongs to everyone which leads to misuse and (mostly) unintentional copyright infringement. The tools and basic knowledge which should be used by school students are discussed.
Elke lid van die moderne inligtingsgemeenskap behoort ingelig te wees oor intellektuele eiendom en kopiereg. Die algemene gebruik van die Internet wek die indruk dat die inhoud aan almal behoort wat lei tot misbruik en (meestal) onbedoelde kopiereg oortreding. Elke skoolleerder behoort basiese kennis en paslike hulpmiddels te hê.

Description
Powerpoint presentation of a paper presented at the annual Lenteseminaar vir Afrikaansonderwysers, 16 October 2009, Pretoria.
Keywords
Copyright, Kopiereg, Intellectual property, Intellektuele eiendom, Plagiarism, Plagiaat, Internet