Die doel van hierdie artikel is om die impak van die uitspraak in Centre for
Minority Rights Development (namens Endorois) v Kenya (Endorois
uitspraak) oor die verwesenliking van die reg to ontiwikkeling in Afrika se
menseregte sisteem te ondersoek. Na ´n oorsig van die reg tot ontwikkeling,
wat uit eie gekarakteriseer is deur omstredenheid, gaan die artikel voort om
te wys hoe die Endorois uitspraak wegbeweeg van die uitspraak in die Social
and Economic Rights Center and the Center for Economic and Social Rights v
Nigeria (SERAC uitspraak), Democratic Republic of the Congo v Burundi,
Rwanda, and Uganda (DRC uitspraak) en Kevin Mgwanga Gumne et al v
Cameroon (Gumne uitspraak). Die Endorois uitspraak omksryf die konsep
van “peoples”; maak duidelik wie die begunstigdes van die reg tot
ontwikkeling is en beklemtoon die rol van die staat as die primêre pligdraer.
Dit verduidelik ook die inhoud van die reg tot ontwikkeling wat veelsydig is
omdat dit bestaan uit elemente van nie-diskriminasie, deelname,
verantwoordingspligtigheid, deursigtigheid, regverdigheid en keuses asook
vermoëns. Verder, verduidelik dit die drempel van mense se deelname
benodig in die ontwikkelingspogings en beklemtoon die onmiddellike
totstandkoming van menseregte soos omskryf in die African Charter on
Human and Peoples Rights. Die Endorois uitspraak gee leiding oor hoe om
die beregbaarheid van die reg tot ontwikkeling te verseker. Voor die Endorois
uitspraak, is al hierdie eienskappe van die reg tot ontwikkeling nooit
opgeklaar deur die Afrika-Kommissie in die SERAC, DRC en Gumne gevalle
nie.
The communication Centre for Minority Rights Development
(CEMIRIDE) (on behalf of the Endorois) v Kenya (Endorois case) decided
by the African Commission on Human and Peoples’ Rights (African
Commission or the Commission) in 2009 dealt with the violation of
freedom of conscience and religion, the rights to property, to culture, to natural resources and the right to development (RTD) of indigenous
peoples. This article focuses specifically on the RTD because not only is
the RTD binding in the African Charter on Human and Peoples’ Rights
(ACHPR); its justiciability was tested for the first time through the case
under study.