Wessels, J.A. (Andries); University of Pretoria. Dept. of English
(2009-04-08)
Opsomming:
Die tydperk waartydens letterkundige modernisme hoogty gevier het, was ’n tyd van grootskaalse sosiale omwenteling. Die Eerste Wêreldoorlog het eens stabiele samelewingstrukture ondermyn. Die mens het hom in ...