The impact of the National Credit Act 34 of 2005 on standard acknowledgements of debt

Show simple item record

dc.contributor.author Van Heerden, C.M. (Corlia)
dc.date.accessioned 2012-02-29T11:43:26Z
dc.date.available 2012-02-29T11:43:26Z
dc.date.issued 2011-11
dc.description.abstract Die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 (die NKW of Wet) is op ’n veel wyer reeks kredietooreenkomste van toepassing as sy voorganger, die Wet op Kredietooreenkomste 75 van 1980, wat net op afbetalingsverkoopsooreenkomste en huurooreenkomste van toepassing was, en is ook nie soos voormelde wet aan ’n monetêre plafon onderhewig nie. Die omvattende beskerming wat die NKW bied word verder uitgebrei deurdat artikel 8(4)(f) van die Wet voorsiening maak dat benewens die benoemde krediettransaksies gelys in artikel 8(4)(a) tot (e) van die Wet, enige ander ooreenkoms, anders as ’n kredietfasiliteit of kredietwaarborg, waarkragtens betaling van ’n bedrag verskuldig deur een persoon aan ’n ander uitgestel word en enige heffing, fooi of rente betaalbaar is aan die kredietverskaffer ten aansien van die ooreenkoms of die bedrag wat uitgestel is, as ’n krediettransaksie vir doeleindes van die NKW kwalifiseer. In die praktyk gebeur dit dikwels dat ’n skuldeiser aan wie ’n skuldenaar ’n bedrag geld verskuldig is op grond van ’n bestaande skuld, vanweë die skuldenaar se onvermoë om die skuld te betaal op die datum soos aanvanklik ooreengekom, die skuldenaar akkommodeer deur ’n standaardskulderkenning met hom aan te gaan ten einde afbetaling van die skuld in paaiemente en teen heffing van rente en ander koste te reël. Die doel van hierdie bydrae is om vas te stel of ’n standaardskulderkenning aangegaan op of na 1 Junie 2007 wel as ’n artikel 8(4)(f) krediettransaksie kwalifiseer, die gevolge van toepassing van die NKW op sodanige skulderkenning uit te wys en voorstelle te maak om sodanige skulderkenning buite die toepassingsgebied van die Wet te plaas. af
dc.description.librarian nf2012 en
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_US
dc.identifier.citation Van Heerden, C 2011, 'The impact of the national credit act 34 of 2005 on standard acknowledgements of debt', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 74, no. 4, pp. 644-659. en
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/18312
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis. This article is embargoed by the publisher until May 2012. en
dc.subject National Credit Act 34 of 2005 en
dc.subject Nasionale Kredietwet 34 van 2005 af
dc.subject Standaardskulderkennings af
dc.subject Acknowledgements of debt en
dc.subject.lcsh Credit -- Law and legislation -- South Africa en
dc.title The impact of the National Credit Act 34 of 2005 on standard acknowledgements of debt en
dc.title.alternative Impak van die Nasionale Kredietwet op standaardskulderkennings af
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record