Van der Zwan, Pieter
(Greek Orthodox Patriarchate, 2017)
Volgens sekere gedeeltes in die Hebreeuse Bybel kan ʼn mens nie die aanskoue van die (aan)gesig
van God oorleef nie. Andersins word weer getuig dat sekere mense die gesig van God wel gesien het,
maar dit word nooit beskryf ...