Meyer, Esias E.
(LitNet, 2019)
Die artikel lewer ’n bydrae tot die debat oor twee soorte onreinheid in Levitikus. Die eerste
helfte van die artikel volg ’n sinkroniese benadering en gee ’n oorsig oor waar die terme vir
rein en onrein voorkom en watter ...