Schoeman, Roelf Petrus Gerhardus
(University of Pretoria, 2019)
FW de Klerk, die voormalige staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika, se aankondiging op 2 Februarie 1990 dat Nelson Mandela vrygelaat gaan word en dat die regering met die voormalige bevrydingsbewegings gaan ...