-
Fick, Anton Rupert
(University of Pretoria, 2007-11-13)
Afrikaans: In hierdie proefskrif word die pastorale begeleiding van gesinne waarin kindermishandeling voorkom, nagevors. Die navorser het toenemend met gesinne waarin kindermishandeling voorkom te doen gekry. Daar bestaan ...