Van der Walt, Anel
(University of Pretoria, 2012)
Die doel van die verkennende en beskrywende studie was om die bruikbaarheid van liggaamsportrette vir kruis-kulturele loopbaanfasilitering te ondersoek. Met interpretivisme as metateoretiese paradigma en Savickas se ...