Kirsten, Johann F.; Van Zyl, Johan
(Agricultural Economics Association of South Africa, 1990-06)
'n Oorsig oor die verskillende metodologiese alternatiewe beskikbaar vir 'n impakstudie word gegee. Die ekonomiese basisstudie, inset-uitsetmodelle, ekonometriese modelle, wiskundige programmeringsmetodes en die vergelyking ...