Kirsten, Johann F.; Van Zyl, Johan
(Agricultural Economics Association of South Africa, 1993-09)
Die bemarkingsmoontlikhede van droëbone in Suid-Afrika word ondersoek aan die hand van teoretiese beginsels en beskikbare markinligting. Die vraag na en aanbod van droëbone en die konsentrasie in die mark word ontleed. ...