Dippenaar-Schoeman, Anna S. (Anna Sophia), 1948-; Van den Berg, Almie; Lyle, Robin; Haddad, Charles R.; Foord, Stefan Hendrik; Lotz, Leon N.
(AOSIS Open Journals, 2013-04-19)
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Opname van Arachnida (SANSA) is in 1997 deur die
Landbounavorsingsraad (LNR) geïnisieer met die primêre doelwit om die Arachnidafauna
van Suid-Afrika op nasionale vlak te dokumenteer. Tydens ...