Grobler, N.J.M. (Nicolas); Bissett, H.; Puts, Gerard Jacob; Crouse, Philippus L.
(AOSIS Open Journals, 2020-11-11)
Die skermgas speel ’n belangrike rol in die termiese beskerming van die reaktorwand in ’n
induktiefgekoppelde plasmareaktor (IGP). Waterstof ioniseer moeiliker as argon. Waterstof
word dus in klein hoeveelhede in die ...