Moulding volksmoeders or volks enemies? Female students at the University of Pretoria, 1920-1970
Loading...
Date
Authors
Van der Merwe, Ria
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Historical Association of South Africa
Abstract
One of the key elements that Afrikaner nationalist ideologues have used over the last two
centuries as a mobilising force is a stylised version of ideal Afrikaner womanhood. The
volksmoeder became the prototype for ordinary women to follow. In a time of immense
turmoil and change that saw an increasing number of poor whites and the so-called
degeneration of the Afrikaner, women had to be both the centre point of the household
and the primary unifying force to elevate the Afrikaner community. This article considers
the genesis of the concept volksmoeder and various reflections on the concept. It looks at
the tertiary education of women, specifically at the University of Pretoria. The academic
disciplines developed to enable Afrikaner daughters to conform to the nationalist ideal of
the volksmoeder are discussed, as well as other mechanisms that were put in place by the
university authorities to safeguard the female students’ good reputation. The article also
considers the causes and implications of Afrikaner women’s move away from this
designated role and place and questions whether the shedding of their traditional image
undermined Afrikaner nationalist ideals.
Een van die steutelelemente wat nasionalistiese ideologieë die afgelope twee eeue as ’n mobiliserende krag gebruik, is die volksmoeder ideaal. Van vroue is verwag om moeders, nie net van hulle eie families te wees nie, maar ook van die groter familie, naamlik die nasie. In Afrikaner nasionalisme het dit neerslag gevind in die volksmoeder ideaal. In ’n tydperk van geweldige veranderings, waartydens die aantal arm-blankes drasties vermeerder het, moes die Afrikaner vrou beide die middelpunt van die huishouding en die primêre verenigende en opbouende krag van die Afrikaner gemeenskap wees. Hierdie artikel gee ’n oorsig van die ontstaan van die volksmoeder konsep en navorsing wat reeds daaroor gedoen is. Die tersiêre opleding van vroue, spesifiek aan die Universiteit van Pretoria (UP), is ook bespreek. Die verskillende akademiese dissiplines wat ontwikkeld is om Afrikaner dogters in staat te stel om aan die nasionalistiese ideaal van die volksmoeder te voldoen, is bespreek, asook ander meganismes wat deur universiteisowerhede daar gestel is om die goeie reputasie van Afrikaner dogters te beveilig. Verder word die feit oorweeg dat Afrikaner vroue weg beweeg het van hulle toegekende rol en plek in die samelewing, en ’n invloed gehad het op die ondermyning van Afrikaner nasionalistiese ideale.

Description
Keywords
Afrikaner nationalism, Transvaal University College, University of Pretoria, “Voortrekker Universiteit”, Suid-Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF), Department of Social Work, Domestic Science, Nursing, University residences, Gender, Volksmoeder, Afrikaner nasionalisme, Transvaal Universiteitskollege, Universiteit van Pretoria, Departement Maatskaplike Werk, Huishoudkunde, Verpleegkunde, Universiteitskoshuise
Sustainable Development Goals
Citation
Van der Merwe, R 2011, 'Moulding volksmoeders or volks enemies? Female students at the University of Pretoria, 1920-1970', Historia, vol. 56, no. 1, pp. 77–100.