Oosthuizen, E.; Puts, Gerard Jacob; Crouse, Philippus L.
(AOSIS Open Journals, 2020-08-25)
’n Proses vir die kleinskaalse laboratoriumvervaardiging van fluoorgas met CaF2 as die invoer-reagens is ontwerp en in bedryf gestel. Die eerste stap maak gebruik van ’n lotreaktor wat CaF2 na anhidriese HF omskakel deur ...