Gesien vanuit die perspektief van die
Universiteit van Pretoria in die algemeen en
van die Fakulteit Teologie in die besonder,
is dit verblydend dat erkenning op hierdie
manier aan ‘n begaafde teoloog en eksegeet
gegee word. Ek ag dit ‘n eer en voorreg om
die voorwoord tot hierdie Festschrift te mag
skryf.
From the perspective of the University of
Pretoria in general and of the Faculty of
Theology in particular, it is gratifying that
recognition is given in this way to a gifted
theologian and exegete. I deem it an honour
and privilege to write the foreword to this
publication.