Jansen, Arnold Alexander; Van der Walt, Izak Jacobus; Crouse, Philippus L.
(AOSIS Open Journals, 2020-04-03)
Daar word na plasmas as die vierde toestand van materie verwys. In die natuur manifesteer
plasmas as korona-ontladings, weerlig, aurora borealis en in sterre soos die son. Plasmas
kan ook opgewek word met elektriese ...