Grobler, N.J. Marno
(University of Pretoria, 2020)
Induktiefgekoppelde-plasmareaktore (IGP’s) het toepassings in verskeie industrieë, insluitend die voorbereiding van metaalpoeiers vir laagvervaardiging. Die skermgas (ook skutgas gnoem) speel ’n belangrike rol in die ...