-
Van der Ross, Melissa Reynell
(University of Pretoria, 2015)
Hierdie studie fokus op positief sielkundige konstrukte soos veerkragtigheid as positiewe krag en die sterk invloed daarvan op alle vlakke van uitbranding. Die studie neem die standpunt in dat dit belangrik is om ondersoek ...