From Noyon to Geneva
Loading...
Date
Authors
Dreyer, Willem Akkerhuys (Wim)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Bureau for Scholarly Journals
Abstract
This article contains a brief biography of John Calvin. It serves as an introduction to the publication of the Conventus Reformatus on the occasion of celebrating Calvin's birth 500 years ago. The article follows Calvin's life, from his birth in Noyon until his death in Geneva. The focus is on persons and events which had a substantial influence on Calvin. Calvin's theology is discussed in other contributions in this publication.
Hierdie artikel bevat 'n kort biografie van Johannes Calvyn. Dit dien as inleiding tot die gedenkuitgawe van die Konvent van Reformatoriese Kerke by geleentheid van die 500-jarige herdenking van Calvyn se geboorte. Die artikel volg Calvyn se lewensloop vanaf sy geboorte in Noyon tot sy dood in Genève. Daar word veral gefokus op die persone en gebeurtenisse wat Calvyn beïnvloed het. Die teologie van Calvyn word in ander artikels in hierdie nommer behandel.

Description
Keywords
Calvin, biography, Calvin, cities where studied and worked, Calvin, people who influenced, John Calvin (1509–1564), Calvyn, mense wat beinvloed het, Calvyn, stede waar gestudeer en gewerk het
Sustainable Development Goals
Citation
Dreyer, WA 2010, 'From Noyon to Geneva', In die Skriflig, vol. 44, suppl. 3, pp. 1-22. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_skrif.html]