This essay discusses the extraordinary travelling exhibition mounted by Alan Alborough as Standard Bank Young Artist of 2000. Reviewing its interaction with the art world's museum and art systems, an attempt is also made to interpret Alborough's work in terms of a scenic worldview framework.
Hierdie essay bespreek die buite[n]gewone reistentoonstelling aangebied deur Allen [Alan] Alborough, die Standard Bank Jong Kunstenaar van 2000. Die interaksie daarvan met die museum- en kunssisteme van die kunswêreld word bespreek. 'n Poging word ook aangewend om Alborough se werk in terme van 'n sceniese wêreldbeskoulike raamwerk te interpreteer.