SA moet besin oor reputasie van sy dansende president in luiperdvel
Loading...
Date
Authors
Rensburg, Ronel S.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Beeld
Abstract
As Suid-Afrikaners gereken het dat die onlangse sekskapades van ons eerste burger, pres. Jacob Zuma nie die land se reputasie skade berokken nie, het ons dit mis. Die seine wat oor ons inheemse kulture uitgestuur word, val op verwarde ore. Om kultuur aan te gryp en as verskoning te gebruik wanneer ons of ons leiers fouteer of oortree, maak 'n bespotting van die reputasie van Suid-Afrika se ryk kulturele samestelling.
Description
Keywords
Reconsideration, Heroorweging, Reputation, Reputasie, Foreign image, Buitelandse beeld, Misdaad, Service delivery, Dienslewering, Kultuur
Sustainable Development Goals
Citation
Rensburg, R 2010, 'SA moet besin oor reputasie van sy dansende president in luiperdvel', Beeld, 11 February, p. 6.