Heidema, Johannes
(Art Historical Work Group of South Africa, 1987-06)
Uitgaande van twee universele dimensies van die bestaan, naamlik individualiteit en gemeenskaplikheid, word 'n strukturele model van die bestaan van enige entiteit geponeer. Deur die model op die bestaan van 'n werk as ...